Aanlyn Rugbyspeletjie

Rugby Bestuurspel

Welkom by Blackout Rugby

Blackout Rugby is 'n aanlyn rugby (Union) bestuurspel.

Blackout Rugby sal jou ‘as die geregistreerde verbruiker’ in die posisie van bestuurder van 'n amateur rugbyklub plaas. Met die nodige kundigheid en ervaring sal jy jou span kan afrig tot sukses deur middel van opleiding, strategie en die verkryging van nuwe spelers om die belangrike doelwit te behaal om wedstryde te kan wen!

'Blackout Rugby is 'n blaaispel. Sommige mag dit sien as 'n fantasie-rugbyspel, in die genre van fantasie-sportspeletjies. Dit is hoofsaaklik 'n multispeler-aanlynspel of MMOG.