Pypkan en verdedig op die weg na glorie
Welkom by Blackout Rugby

Blackout Rugby is 'n multi-speler rugby-bestuurspel.

Blackout Rugby sal jou, ‘die geregistreerde speler’ in die skoene van 'n bestuurder in beheer van 'n pasgestigde rugbyklub plaas. Indien jy bekwaam genoeg is, sal jy die klub suksesvol tot groot hoogtes kan aanvoer, deur goeddeurdagte strategieë, afrigting, die werwing van nuwe spelers en natuurlik, deur wedstryde te wen!

Blackout Rugby is 'n gratis speletjie. Speel gratis vir solank jy wil, met die opsie om na premie-status op te gradeer om ekstra funksies te ontsluit.

Teken aan
Gebruikersnaam:
Wagwoord:
Wagwoord vergeet?
“Rugby is nie 'n maklike sportsoort om te verwerk vir 'n rekenaar- of aanlynspel nie, veral nie as 'n bestuurspel nie. Blackout Rugby is verreweg die beste en mees realistiese spel in sy genre. 'n Gebruikersvriendelike koppelvlak, gesellige klubkamers en 'n goed-ontwerpte wedstrydenjin kombineer om 'n hoogs verslawende ervaring vir die klubbestuurder te skep. Dis geskep deur mense met 'n liefde vir die spel en dit gee die spel ongetwyfeld 'n voorsprong”.
Nick Bishop
Skrywer van Henry’s Pride & Seeing Red
“'n Uitstaande speletjie-ervaring vir enige iemand wat dit geniet om in die rol van 'n bestuurder te wees. Vir my is dit een van die beste aanlyn-bestuurstelsels wat ek al teëgekom het. Dankie aan die hele span verantwoordelik vir hierdie spelgemeenskap”.
Claire, redakteur van real money poker by die gids vir aanlyn-kaartspeletjies.